|
Kapenaars wat Gauteng besoek, kan hier sake doen |
|
Beeld, 24 June 2005
'n Gautengse onderneming probeer die kopkrap wat Kapenaars op 'n sakebesoek
aan Johannesburg ervaar, iets van die verlede te maak. Habitaz Global Workspaces bied werkruimte aan ondernemings wat die stad
besoek en nie kantore of die infrastruktuur het van waar sake gedoen kan
word nie. Read More
|